Welkom

Ons Visie

God stuur ons na gesinne in nood en ‘n omgewing in nood, om met alle middele tot ons beskikking, Sy liefde te leef en uit te dra.

Wie is ons

NG Gemeente Sesmylspruit is gestig in 1971 en is gelee in Clubview, net noord van Centurion naby Pretoria, Ons is baie tuis in die sendingveld en net so aktief in ons eie gemeenskappe.

Eredienste

Gemeentediens: Sondae 9:00 – 10:00 assok op Youtube Beskikbaar