Welkom by NG Gemeente Sesmylspruit

Geloofsoffer 2021

Deur-Ry Basaar Maart tot Desember 2021

Eredienste

Gemeentediens: Sondae 9:00 - 10:00, Katagese na diens

Wie is ons

NG Gemeente Sesmylspruit is gestig in 1971 en is gelee in Clubview, net noord van Centurion naby Pretoria, Ons is baie tuis in die sendingveld en net so aktief in ons eie gemeenskappe.
Volg ons op YouTube en ontvang die Boodskap elke week

Jaartema 2021

Ons Visie

God stuur ons na gesinne in nood en ‘n omgewing in nood, om met alle middele tot ons beskikking, Sy liefde te leef en uit te dra.